Na die verowering van Bactriẽ, verplaas die Arabiere die bestuursentrum van Merv na Balkh.
Frankryk
Karel keer terug na die stad Lyon en brei sy beheer oor die vallei van die Rhône uit tot Arles en Marseille. Dit veroorsaak 'n strategiese probleem vir die Muslims.[1]