Die jaar 781 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 81ste jaar van die 8ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Karel, die koning van die Franke nooi Alcuinus, 'n Saksiese monnik uit Engeland om na Karel se skool in Aken te kom en te help om die kerk te hervorm.[1]