AS Monaco

AS Monaco
Volle naam Association Sportive Monaco Football Club
Stigting 23 Augustus 1924
Tuisveld Stade Louis-II, Monaco
Kapasiteit 18 500
Voorsitter Vlag van Rusland Dmitry Rybolovlev
Afrigter Vlag van België Philippe Clement
Liga Ligue 1
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

AS Monaco is 'n sokkerspan in Monaco, wat in die Franse Ligue 1 speel. Ondanks hulle relegasie in 2011, is Monaco een van die beste spanne in die Franse kompetisie, met sewe Franse kampioenskappe en die naaswennerskap van die UEFA Champions League in 2004. Die span speel sy tuiswedstryde in Stade Louis-II (kapasiteit: 18 500 sitplekke) in die Fontvieille-distrik van Monaco. Die eindstryd van die Europese Superbeker word tradisioneel ook in hierdie stadion gespeel.

Erelys

  • Kampioen van Frankryk (8)
1960/61, 1962/63, 1977/78, 1981/82, 1987/88, 1996/97, 1999/00, 2016/17
(naaswenner (5): 1963/64, 1983/84, 1990/91, 1991/92, 2002/03)
  • Coupe de France (5)
1960, 1963, 1980, 1985, 1991
(naaswenner (4): 1974, 1984, 1989, 2010)
  • Coupe de la Ligue (1)
2003
(naaswenner (1): 2001)
  • Franse Supercup (4)
1961, 1985, 1997, 2000
  • Champions League
(naaswenner (1): 2004)
  • Europese Bekerwenner-beker
(naaswenner (1): 1992)

Bekende sokkerspelers en afrigters

Spelers

  • Vlag van Frankryk Fabien Barthez
  • Vlag van Frankryk Lilian Thuram
  • Vlag van Frankryk Emmanuel Petit
  • Vlag van België Enzo Scifo
  • Vlag van Colombia James Rodriguez
  • Vlag van Argentinië Javier Saviola
  • Vlag van Italië Christian Vieri
  • Vlag van Frankryk Patrice Evra
  • Vlag van Togo Emmanuel Adebayor
  • Vlag van Noorweë John Arne Riise
  • Vlag van Spanje Fernando Morientes
  • Vlag van Frankryk Thierry Henry
  • Vlag van Frankryk Youri Djorkaeff
  • Vlag van Argentinië Marcelo Gallardo
  • Vlag van Duitsland Jürgen Klinsmann
  • Vlag van Engeland Glenn Hoddle
  • Vlag van Frankryk Kylian Mbappé
  • Vlag van Frankryk David Trezeguet
  • Vlag van Meksiko Rafael Marquez
  • Vlag van Frankryk Ludovic Giuly
  • Vlag van Nigerië Victor Ikpeba
  • Vlag van Frankryk Willy Sagnol
  • Vlag van Liberië George Weah

Afrigters