Ain
| Ain (01) | |
|---|---|
| Gewes | Auvergne-Rhône-Alpes |
| Prefektuur | Bourg-en-Bresse |
| Onderprefekture | Belley, Gex, Nantua |
| Bevolking | 652 432 inw. (2019) |
| Bevolkingsdigtheid | 113 inw./vk km |
| Oppervlakte | 5762 vk km |
| Arrondissemente | 4 |
| Kantonne | 23 |
| Munisipaliteite | 407 |
| President van die Conseil général |
Jean Deguerry (Rep.) |
Ain (01) is 'n Franse departement van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes wat vernoem is na die rivier Ain. Die hoofstad (prefektuur) is Bourg-en-Bresse.
Administrasie
- Munisipaliteite van Ain
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ain.- Die webwerf van die Conseil départemental
- Die webwerf van die Prefektuur
- Office du tourisme des Pays de l'Ain
- france-pub.com/ain
| Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Franse Wikipedia vertaal. |