Alikreukel
| Alikreukel | |
|---|---|
| 'n Alikreukel kruip uit sy skulp, Swede | |
| L. littorea op 'n klein sandstrand in Woods Hole, Massachusetts | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| (geen rang): | |
| Superfamilie: | Littorinoidea
|
| Familie: | Littorinidae
|
| Genus: | Littorina
|
| Spesie: | Littorina littorea
|
| Binomiale naam | |
| Littorina littorea | |
Die alikreukel (Littorina littorea), is 'n spesie van 'n klein eetbare seeslak, 'n mariene buikpotige weekdier met kieue en 'n operkulum.
Dit is 'n robuuste intergety-spesies met 'n donker en soms gebande dop. Dit is inheems aan die rotsagtige kus van die VSA se noordooste, en ingevoer aan die noordwestelike Atlantiese Oseaan.
Eksterne skakels
- Littorina littorea (mollusc) (Invasive Species Specialist Group website of the World Conservation Union}
- Common periwinkle Geargiveer 25 Junie 2009 op Wayback Machine (Marine Life Information Network for Britain and Ireland)
- Anatomy of the Periwinkle Geargiveer 26 Oktober 2006 op Wayback Machine from a Lander University website
Verwysings
- ↑ Linnaeus C. (1758).