Alofi
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Gebied | |
| Koördinate | 19°03′S 169°54′W / 19.050°S 169.900°W |
| Gestig op | |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 46,48 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 21 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2011) | 1 611 |
| - Bevolkingsdigtheid | 12,5/vk km |
| Tydsone | UTC -11 |
| - Somertyd | UTC -11 |
| Burgemeester | Vaiga Tukuitoga (Noord-Alofi) Dalton Tagelagi (Suid-Alifi) |
| Amptelike webwerf | |
Alofi is die hoofstad en grootste stad van Niue, 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 1 611 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 46,48 km². Dit is ook verreweg die grootste nedersetting op die eiland.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Alofi.


