Amrum
| Amrum | |
|---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Amrum | |
| Geografie | |
| Ligging | Noord-Friesland, Sleeswyk-Holstein, Waddesee |
| Koördinate | 54°39′6″N 8°20′11″O / 54.65167°N 8.33639°O
|
| Oppervlakte | 20,46 km² |
| Hoogste punt | A Siatler 32 m |
| Administrasie | |
| Deelstaat |
|
| Demografie | |
| Bevolking | 2 247
|
| Bevolkingsgroepe | Duitsers, Friese |
Amrum (in die eilanddialek Öömrang: Oomram) is 'n Noord-Friese eiland wat suid van Sylt en wes van Föhr geleë is. Administratief behoort dit aan die administratiewe distrik Nordfriesland van die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein.