Anjum
| Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Anjum Eanjum | |
|---|---|
Dorp | |
Anjum in 2005 | |
Ligging van Anjum in Friesland | |
| Koördinate: 53°22′30″N 6°07′37″O / 53.375°N 6.127°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
| Hoogte | 2 m (7 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1 065 |
| Poskode | 9133 |
| Webwerf | http://www.anjumweb.nl/ |
Anjum (Wes-Fries: Eanjum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê 12 km noordoos van Dokkum, 2 km wes van Oostmahorn, en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1065 inwoners (2014).
Bevolking
| 1954 | 1959 | 1964 | 1969 | 1974 | 1999 | 2002 | 2003 | 2004 | 2014 |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 1571 | 1445 | 1408 | 1357 | 1224 | 1167 | 1145 | 1150 | 1155 | 1065 |
Foto's
-
Kerk van Anjum uit die 12de eeu (2005)
-
Die meule De Eendracht (2007)
-
Oorlogsmonument (2008)
Verenigings
- De Kolkensjongers – sangkoor
- Halleluja – fanfare
- Sokkervereniging Anjum (VV Anjum) – sokker
Bekende boorlinge
- Sibe van Aangium, pseudoniem van Ds. Hendrik Steen (1895–1953), jeugboekskrywer
Naburige stede en dorpe
| Moddergat | ||
| Morra | Esonstad | |
| Metslawier | Engwierum | Ezumanzijl |
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anjum.