Annaba
Annaba عنابة | |
|---|---|
Uitsig oor die stad | |
| Koördinate: 36°54′N 7°34′O / 36.900°N 7.567°O | |
| Land | |
| Provinsie | Annaba |
| Hoogte | 3 m (10 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 257 359 |
Annaba (Arabies: عنابة, voorheen bekend as Bône) is 'n stad in die noordoostelike hoek van Algerië en die hoofstad van die Annaba-provinsie. Met sowat 260 duisend inwoners (2008) is Annaba die vierde grootste stad in die land.