Beilen
Beilen | |
|---|---|
Dorp | |
Stephanuskerk | |
Ligging van Beilen in die Midden-Drenthe-munisipaliteit | |
| Koördinate: 52°51′N 6°31′O / 52.850°N 6.517°O | |
| Land | |
| Provinsie | Drenthe |
| Munisipaliteit | Midden-Drenthe |
| Stigting | < 1139 |
| Bevolking | |
| • Totaal | 11 140 |
| Tydsone | UTC+1 (IST) |
| • Somertyd | UTC+2 (IDT) |
| Poskode | 9410-9413 |
| Skakelkodes | 0593 |
Beilen is 'n dorp in die munisipaliteit Midden-Drenthe in die Nederlandse provinsie Drenthe, met 'n bevolking van sowat 11 000 in 2018.
Beilen vorm die bestuurlike sentrum van Midden-Drenthe.
Tot 1998 was Beilen 'n munisipaliteit.