Bille
| Bille | |
|---|---|
| Die Bille in Grander Mühle. | |
| Oorsprong | Linau, Sleeswyk-Holstein (Duitsland) |
| Monding | Hamburg (Duitsland) Elbe |
| Stroomgebied | Sleeswyk-Holstein en Hamburg, Duitsland |
| Lengte | 65 km (40 myl) |
| Oorspronghoogte | 65 m (213 voet) |
| Mondinghoogte | 2 m (7 voet) |
| Gemiddelde afloop | 4 m³/s (0,11 ft³/s) |
| Stroomgebiedopp. | 506,4 km² (196 myl²) |
Die Bille is 'n klein rivier in die noorde van Duitsland, in die deelstate Hamburg en Sleeswyk-Holstein. Die Bille ontstaan by die gemeente Linau en die uitmonding is na 65 kilometer in die Elbe in die stad Hamburg.
