Birdman
| Birdman | |
|---|---|
| Regisseur | Alejandro González Iñárritu |
| Produksieleier | Alejandro González Iñárritu John Lesher Arnon Milchan James W. Skotchdopole |
| Draaiboek | Alejandro González Iñárritu Nicolás Giacobone Alexander Dinelaris Jr. Armando Bó |
| Met | |
| Musiek deur | Antonio Sánchez |
| Kinematografie | Emmanuel Lubezki |
| Redigeerder | Douglas Crise Stephen Mirrione |
| Ateljee | Regency Enterprises New Regency M Productions |
| Verspreider | Fox Searchlight Pictures |
| Uitgereik | 27 Augustus 2014 |
| Speeltyd | 119 min |
| Land | |
| Taal | Engels |
| IMDb-profiel | |
Birdman is 'n Amerikaanse rolprent uit 2014 wat geregisseer is deur Alejandro González Iñárritu.[1] Die rolprent het 4 Oscars gewen tydens die 87ste Oscar-toekenningsaand.[2]
Hoofrolspelers
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Birdman.