Burum
Burum Boerum | |
|---|---|
Dorp | |
Ligging van Burum in Friesland | |
| Koördinate: 53°16′24″N 6°13′46″O / 53.2734°N 6.2294°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
| Bevolking | |
| • Totaal | 615 |
Burum (Wes-Fries: Boerum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 14 km suidoos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 615 inwoners (2014).
Bevolking
- 1848 – 1 569
- 1954 – 786
- 1959 – 670
- 1964 – 599
- 1969 – 639
- 1974 – 686
- 2005 – ± 625
Bekende boorlinge
- Bernard Accama (1697–1756), skilder
- Foekje Dillema (1926–2007), atleet
Beeldbepalende geboue
-
Ou gereformeerde laerskool
-
Uithof 4
-
Die graanmeule Windlust in 2009
