Burzum
Burzum | |
|---|---|
| Agtergrondinligting | |
| Oorsprong | Noorweë |
| Genres | Black metal |
| Jare aktief | 1991–1999, 2009–2018, 2019-hede |
| Etikette | Deathlike Silence, Cymophane, Misanthropy, Byelobog |
| Lede | Varg Vikernes |
Burzum is 'n eenman-musiekgroep wat in 1991 deur die Noorweër Varg Vikernes gestig is. Tussen 1994 tot 2009 het hy tronkstraf uitgedien vir die moord op die kitaarspeler Øystein Aarseth en brandstigting by kerke.
Diskografie
Ateljeealbums
- 1992:Burzum
- 1992:Det Som Engang Var
- 1992:Hvis Lyset Tar Oss
- 1993:Filosofem
- 1995:Daudi Baldrs
- 1998:Hlidskjalf
- 2010:Belus
- 2010:Fallen
- 2010:From the Depths of Darkness
- 2011:Umskiptar
- 2012:Sôl austan, Mâni vestan
- 2014:The Ways of Yore
- 2020:Thulean Mysteries
EPs
- 1993:Aske
Eksterne skakels
- Burzum se amptelike webwerf (ru) (en)