Cassel Mathale
| Cassel Mathale | |
Adjunkminister van Kleinsake-ontwikkeling
| |
| Ampsbekleër | |
| Termynaanvang 26 Februarie 2018 | |
| President | Cyril Ramaphosa |
|---|---|
| Ampstermyn 3 Maart 2009 – 17 Julie 2013 | |
| President | Jacob Zuma |
| Voorafgegaan deur | Sello Moloto |
| Opgevolg deur | Stanley Mathabatha |
Persoonlike besonderhede
| |
| Gebore | 23 Januarie 1961 Nkowankowa, Tzaneen |
| Politieke party | African National Congress |
| Alma mater | Universiteit van Wes-Kaapland |
Cassel Mathale (gebore 23 Januarie 1961) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.