Caxito
Caxito | |
|---|---|
| Koördinate: 08°34′48″S 13°36′51″O / 8.58000°S 13.61417°O | |
| Land | |
| Provinsie | Bengo |
| Bevolking | |
| • Totaal | 12 055 |
Caxito is die hoofstad van die Bengo-provinsie in Angola. Die stad lê in die noord-weste van die land het 'n bevolking van 12 055 in 2010 gehad.[1]