Debenek
Debenek | |
|---|---|
Nedersetting | |
| Koördinate: 32°50′10″S 27°09′14″O / 32.83611°S 27.15389°O | |
| Land | |
| Provinsie | Oos-Kaap |
| Distrik | Amathole |
| Munisipaliteit | Amahlathi |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 0,74 km2 (0,29 vk. myl) |
| Bevolking (2011)[1] | |
| • Totaal | 42 |
| • Digtheid | 57/km2 (150/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011) | |
| • Indiërs/Asiërs | 9.5% |
| • Swart mense | 90.2% |
| Taal (2011) | |
| • Xhosa | 90.2% |
| • Afrikaans | 4.9% |
| • Engels | 4.9% |
| • Ander | 1.2% |
| Poskode (strate) | 5604 |
| Poskode (posbusse) | 5604 |
Debenek is 'n nedersetting in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Hierdie nedersetting is 19 km wesnoordwes van King William's Town en 38 km oos van Alice.[2] Dit ontleen sy naam aan "Debe" (Khoikhoi vir "brak") en die "nek" waardeur die Deberivier vloei.[2] Dit was die plek van die Slag van Amalinda tussen Ndlambe en Gaika in 1818.[2]
Die gebied rondom Debenek het 'n kommetjie-landskap wat veroorsaak word deur die reuse-erdwurms wat in hierdie gebied voorkom.
Sien ook
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Debenek". Sensus 2011.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 Raper, Peter (1987). "Dictionary of South African Place Names". Johannesburg: Lowry Publishers. p. 131. Besoek op 22 Mei 2021.
