FHM
| FHM | |
|---|---|
| |
| Redakteur | Damien McSorley |
| Kategorieë | Mans se lewenstyl |
| Frekwensie | Maandeliks |
| Uitgewer | Bauer Media Group |
| Totale Oplaag | 75 803 (ABC Julie – Desember 2014) |
| Jaar gestig | 1985 |
| Eerste uitgawe | 1985 |
| Finale uitgawe —nommer |
2016 (VK) |
| Land | |
| Taal | verskeie |
| Webwerf | http://www.fhm.com |
FHM is 'n internasionale tydskrif wat maandeliks gepubliseer word. Die afkorting FHM staan vir For Him Magazine. Die Suid-Afrikaanse uitgawe van FHM word deur Uppercase Media uitgegee.
Die tydskrif se teikenmark is mans tussen 18 en 30 jaar. Hulle publiseer hoofsaaklik artikels oor:
- Rolprente
- Rekenaarspeletjies
- Musiek
- Motors
- Mode
- Die vroulike skoonheid
- Onderhoude, veral met modelle
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie FHM.- (en) FHM se amptelike webwerf