Fedez
Fedez | |
|---|---|
Fedez tydens 'n optrede (2015) | |
| Agtergrondinligting | |
| Geboortenaam | Federico Leonardo Lucia |
| Ook bekend as | Fedez |
| Gebore | 15 Oktober 1989 Milaan, Lombardye, Italië |
| Genres | Hip-hop |
| Beroep(e) | Rapper, musiekprodusent |
| Instrumente | stem, sleutelbord, sampler, dromme |
| Jare aktief | 2006–onlangs |
| Etikette | Newtopia |
| Assosiasies | J Ax |
| Webwerf | [1] |
Federico Leonardo Lucia (gebore 15 Oktober 1989), beter bekend onder sy verhoognaam Fedez, is 'n Italiaanse rapper, liedjieskrywer, musiekprodusent.[1]
Diskografie
- 2006 : Fedez
- 2007 : Pat-a-Cake
- 2010 : BCPT
- 2010 : Diss-Agio
- 2011 : Penisola che non c'è
- 2011 : Il mio primo disco da venduto
- 2013 : Sig. Brainwash - L'arte di accontentare
- 2014 : Pop-Hoolista
Verwysings
- ↑ Laffranchi, Andrea (13 Maart 2016). "Miracolo Fedez rapper" (in Italiaans). Corriere.it. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Junie 2019.