Fuzhou
Fuzhou 福州 | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 26°04′34″N 119°18′23″O / 26.07611°N 119.30639°O | |
| Land | |
| Provinsie | Fujian |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Yuan Rongxiang |
| • Burgemeester | Su Zengtian |
| Oppervlak | |
| • Stad | 12 177 km2 (4 702 vk. myl) |
| • Water | 4 634 km2 (1 790 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 7 200 000 |
| • Stedelik | 2 707 294 |
| • Metro | 4 468 076 |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 350000 |
| Skakelkodes | 591 |
| Webwerf | fuzhou.gov.cn |
Fuzhou (Chinees: 福州) is die hoofstad van die Chinese provinsie Fujian met 'n bevolking van 7 200 000 in 2010.
Die stad is geleë in die ooste van China aan die kus van die Oos-Chinese See. Fuzhou is 'n belangrike hawestad en is 'n susterstad van George, Suid-Afrika.