Giovanni Spadolini (21 Junie1925 - 4 Augustus1994) was 'n Republikeinse Italiaanse politikus, die 44ste Eerste minister van Italië, die eerste sedert 1945 om nie lid van die Christelike Demokrasie te wees nie, en 'n koerantredakteur, joernalis en historikus.