Groede
Groede | |
|---|---|
Dorp | |
Monumentale huise in 2011 | |
| Koördinate: 51°22′44″N 3°30′25″O / 51.37889°N 3.50694°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Munisipaliteit | Sluis |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1 030 |
| Tydsone | UTC+1 (MET) |
| • Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Groede (Wes-Vlaams: De Groe) is 'n dorp in die munisipaliteit Sluis, in die Nederlandse provinsie Zeeland. Groede was tot 1970 'n aparte munisipaliteit gewees. Dit het 1030 inwoners in 2012 gehad.
Galery
-
De Grote Kerk
-
Rooms-Katolieke Kerk
-
Monumentale huise
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Groede.