Gwanda
Gwanda | |
|---|---|
| Koördinate: 20°56′0″S 29°00′0″O / 20.93333°S 29.00000°O | |
| Land | |
| Provinsie | Matabeleland-Suid |
| Bevolking | |
| • Totaal | 4,874 |
| Tydsone | UTC+2 (SAT) |

Gwanda is 'n dorp in suidwestelike Zimbabwe. Die dorp is in 1900 gestig en is die huidige hoofstad van die provinsie van Matabeleland-Suid.