Hagen
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | |
| Koördinate | 51°22′N 7°29′O / 51.367°N 7.483°O |
| Stigting | 775 (eerse verwysing) |
| Stadstatus | 3 September 1746 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 160,4 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 106 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (31 Desember 2011) | 187 447[1] |
| - Bevolkingsdigtheid | 1169/vk km |
| Tydsone | UTC +1 (MET) |
| - Somertyd | UTC +2 (MEST) |
| Burgemeester | Jörg Dehm (CDU) |
| Amptelike Webwerf | hagen.de |
Hagen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 187 447 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 160,4 km². Die eerste historiese verwysing na Hagen dateer uit die jaar 775 en op 3 September 1746 het die stad 'n vereenvoudigde belastingswet gekry. Sedert 17 Maart 2012 het Hagen die amptelike bynaam "stad van die FernUniversität".[2]
Verwysings
- ↑ "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 14 Desember 2012.
- ↑ "destatis.de: Statistisches Bundesamt". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2012. Besoek op 14 Desember 2012.


