Hebride
| Hebride Inheemse naam: Hebrides, Innse Gall | |
|---|---|
Ligging van die Binne- en Buite-Hebride voor die kus van Skotland | |
| Geografie
| |
| Ligging | Skotland, Verenigde Koninkryk |
| Koördinate | 57°00′N 07°00′W / 57.000°N 7.000°W |
| Argipel | Britse Eilande
|
| Hoofeilande | Binne-Hebride en Buite-Hebride |
| Oppervlakte | 69 145 vk km
|
| Administrasie | |
| Land | Skotland
|
| Elizabeth II | Elizabeth II
|
| Demografie | |
| Bevolking | 44 447
|
Die Hebride (Engels: Hebrides, Skots-Gaelies: Innse Gall) is 'n eilandgroep in die noordweste van Skotland in die Atlantiese Oseaan. Die eilandgroep bestaan uit die Binne-Hebride (Inner Hebrides; Na h-Eileanan a-staigh) en die Buite-Hebride (Outer Hebrides of Western Isles; Na h-Eileanan Siar).