Hippotragus
| Hippotragus | |
|---|---|
| 'n Bastergemsbok (Hippotragus equinus) | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Genus: | Hippotragus Harris, 1838
|
| Spesies | |
Hippotragus is 'n genus van wildsbokke in die familie van horingdraers (Bovidae) en die orde van ewehoewiges (Artiodactyla). Die genus word in dele van Afrika aangetref.
Spesies
Die genus omvat twee lewende en een uitgestorwe spesie:
- Bastergemsbok, Hippotragus equinus
- Bloubok, Hippotragus leucophaeus (uitgesterf)
- Swartwitpens, Hippotragus niger
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hippotragus.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Hippotragus