Hof

Hof kan na die volgende verwys:

  • Geregshof
  • Lede van 'n regbank
  • Die woonplek van 'n vors
  • 'n Vors met sy/haar gevolg
  • 'n Formele vergadering van 'n vors se gevolg
  • Verouderd: 'n tuin

Bronne