Hofuf
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Provinsie | Hofuf |
| Koördinate | 25°23′N 49°35′O / 25.383°N 49.583°O |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | vk km |
| Hoogte bo seevlak | 154 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2014) | 1 500 000 |
| - Bevolkingsdigtheid | vk/km |
| Tydsone | UTC +03:00 |
| Burgemeester | Bin Jalawi |
Hofuf (Arabies: الهفوف al-Hufūf) is 'n stad in die gelyknamige provinsie van oostelike Saoedi-Arabië. Die stad het 'n bevolking van sowat 1 500 000 in 2014 gehad. Die stad staan bekend as een van die grootste dadelpalm-produsente wêreldwyd, asook sy ou soeks en paleise. Hofuf is tussen die Saoedi-Arabiese hoofstad Riaad in die weste en die Persiese Golf in die ooste geleë.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hofuf.- (en) Toerisme-inligting oor Hofuf op Wikivoyage


