Huludao
Huludao 葫芦岛 | |
|---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Huludao se nuwe sakedistrik. | |
| Koördinate: 40°43′00″N 120°50′00″O / 40.71667°N 120.83333°O | |
| Land | |
| Provinsie | Liaoning |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Chen Xiaokun |
| • Burgemeester | Sun Zhaolin |
| Oppervlak | |
| • Stad | 10 415 km2 (4 021 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Stad | 2 787 032 |
| • Stedelik | 780 414 |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Poskode | 125000 |
| Skakelkodes | 429 |
| Webwerf | hld.gov.cn |
Huludao (Chinees: 葫芦岛) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 787 032 in 2007.
Die stad is in die noordooste van China, wes van die grens met Noord-Korea, oos van Beijing, noord van Dalian en aan die Geel See geleë. Huludao vorm saam met Dalian, Yingkou, Qinhuangdao en Qingdao die ekonomiese sirkel van die Bohaimeer.