Ichthyosaurus
| Ichthyosaurus | |
|---|---|
| 'n Fossiel van I. breviceps | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Superorde: | Ichthyopterygia
|
| Orde: | Ichthyosauria Blainville, 1835
|
| Familie: | Ichthyosauridae
|
| Genus: | Ichthyosaurus De la Beche & Conybeare, 1821
|
| Spesies | |
| |
Ichthyosaurus, of die igtiosourusse (uitspraak: IG-tie-oe-SOU-russe), was 'n genus van Ichthyosauria, 'n orde seereptiele wat sowat 250 miljoen jaar gelede tydens die Mesosoïese Era floreer het. Die naam beteken "visreptiel".
Eksterne skakels
Wikispecies het meer inligting verwant aan Ichthyosaurus
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ichthyosaurus.