Indigo
| #4B0082 |
Indigo is 'n kleur tussen blou en violet. Dit het 'n golflengte van 450 tot 420 nanometer in die ligspektrum.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word indigo soos volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #4B0082 |
| RGB-kleurmodel | (75, 0, 130) |
| CMYK | (42, 100, 0, 49) |
| HSV | (275°, 100%, 51%) |