Jinjer

Jinjer
Jinjer in 2019
GenresMetalcore
Webwerfjinjer-metal.com

Jinjer (/ˈɪnə/ "ginger") is 'n metalcore musiekgroep uit Donetsk, Oekraïne. Jinjer is gestig in 2009 deur Maksym Fatullaiev (sang), Dmitriy Oksen (kitaar), en Vyacheslav Okhrimenko (tromme). Die musiekgroep beskou 2010 egter as die amptelike vormingsjaar toe Tatiana Shmailyuk begin sing en Roman Ibramkhalilov begin kitaar speel. Die groep het al drie ateljeealbums uitgereik.

Musiekstyl en invloede

Die groep ag verskeie invloede op hul musiek, waaronder Guano Apes, Slayer, Death, Pantera, Anathema, Lamb of God, Gojira en Twelve Foot Ninja.[1][2] Asook groepe oor die hele spektrum van R&B, soul, funk, jazz, reggae[3], en hip-hop.

Lede

Huidige lede

  • Tatiana Shmailyuk
  • Roman Ibramkhalilov
  • Eugene Abdiukhanov
  • Vladislav Ulasevich

Voormalige lede

  • Dmitriy Oksen
  • Maksym Fatullaiev
  • Vyacheslav Okhrimenko
  • Oleksandr Koziychuk
  • Yevhen Mantulin
  • Dmitriy Kim

Diskografie

Ateljeealbums

  • Cloud Factory (2014)
  • King of Everything (2016)
  • Macro (2019)
  • Wallflowers (2021)

Verwysings