Kepler-33
| Kepler-33 | ||||
| Sterrebeeld | Lier | |||
| Spektraaltipe | G1 IV | |||
| Soort | Subreus | |||
| Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
| Regte klimming | 19h 16m 18,61s | |||
| Deklinasie | +46° 00′ 18,8″ | |||
| Skynmagnitude (m) | 13,9 | |||
| Besonderhede | ||||
| Massa (M☉) | 1,164 | |||
| Radius (R☉) | 1,615 | |||
| Ouderdom (jaar) | 4,27 miljard | |||
| Temperatuur (K) | 5 849 | |||
| Eienskappe | ||||
| Planete | 5 | |||
| Ander name | ||||
| KOI-707, KIC 9458613, 2MASS19161861+4600187 | ||||
| ||||
Kepler-33 is ’n ster in die sterrebeeld Lier met vyf bekende planete. Dit het begin om uit die hoofreeks te beweeg;[1] dit het rofweg 161,5% van die Son se radius, maar net 116,4% van sy massa. Dit is waarskynlik ’n G-tipe ster. Sy afstand is onbekend.
Planeetstelsel
Die ontdekking van ’n vyfplaneetstelsel is op 26 Januarie 2012 aangekondig.[1] Anders as ander sterre wat via die Kepler-ruimteteleskoop bevestig is, is hul massa onbekend. Te oordeel na hul radiusse, kan b ’n groot Aarde-tipe of klein Neptunus-tipe planeet wees, terwyl die ander vier waarskynlik laasgenoemde is.
| Planeet of skyf (vanaf ster) |
Massa | Halwe lengteas (AE) |
Wentelperiode (dae) |
Eksentrisiteit | Baanhelling (°) |
Radius |
|---|---|---|---|---|---|---|
| b | — | 0,0677 ± 0,0014 | 5,66793 ± 0,00012 | — | — | 0,16 ± 0,02 RJ |
| c | — | 0,1189 ± 0,0025 | 13,1756 ± 0,00014 | — | — | 0,29 ± 0,027 RJ |
| d | — | 0,1662 ± 0,0035 | 21,776 ± 0,00011 | — | — | 0,48 ± 0,04 RJ |
| e | — | 0,2138 ± 0,0045 | 31,7844 ± 0,00039 | — | — | 0,36 ± 0,034 RJ |
| f | — | 0,2535 ± 0,0054 | 41,029 ± 0,00042 | — | — | 0,4 ± 0,037 RJ |
Verwysings
Eksterne skakels
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia