Khami
| Khami Ruïne Nasionale Monument* | |
|---|---|
| Unesco-wêrelderfenisterrein | |
| Khami se ruïnes | |
| Ligging van Khami in Zimbabwe | |
| Koördinate: 20°09′30″S 28°22′36″O / 20.15833°S 28.37667°O | |
| Lande | |
| Tipe | Kultuur |
| Kriteria | iii, iv |
| Verwysings | 365 |
| Streek† | Afrika |
| Inskripsiegeskiedenis | |
| Inskripsie | 1986 (10de Sessie) |
| * Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. | |
Khami is 'n historiese stad in Zimbabwe. Dit was 1450 tot 1683 die hoofstad van die Torwa-dinastie.
Khami is 22 kilometer van Bulawayo, die hoofstad van die provinsie Matabeleland-Noord geleë. Dit is 'n nasionale monument van Zimbabwe.
Die ruïnes van Khami is sedert 1986 op Unesco se lys van wêrelderfenisgebiede.
Fotogalery
-
Die buitemuur
-
Trappe na Khami
-
Deurloop
-
Ruïnes of Khami
Eksterne skakels
- Inskrywing op unesco.org
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Khami.