Lahn
| Lahn | |
|---|---|
|
Die stroomgebied van die Lahn. | |
| Oorsprong | Rothaargebirge, Nenkersdorf (Duitsland) |
| Monding | naby Lahnstein, Duitsland in die Ryn |
| Stroomgebied | Noordryn-Wesfale, Hesse en Rynland-Palts, Duitsland |
| Lengte | 245,6 km (152,6 myl) |
| Oorspronghoogte | 602 m (1 975 voet) |
| Mondinghoogte | 61 m (200 voet) |
| Gemiddelde afloop | 54 m³/s (1 900 ft³/s) |
| Stroomgebiedopp. | 5 924,52 km² (2 287,47 myl²) |
Die Lahn is 'n rivier wat deur die Duitse deelstate Noordryn-Wesfale, Hesse en Rynland-Palts vloei. Die rivier ontstaan in die gebergte "Rothaargebirge" by Netphen en die uitmonding is na 242 km by Koblenz in die Ryn. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 5 924 km².
Stede langs die Lahn
Van die bron tot die monding:

