Leek
- Nota
- Vir die groente wat in Engels "Leek" genoem word, sien Prei.
Leek | |
|---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Die borg Nienoord | |
Ligging van Leek in Groningen-provinsie | |
| Koördinate: 53°9′N 6°23′O / 53.150°N 6.383°O | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Munisipaliteit | Westerkwartier |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 64,28 km2 (24,82 vk. myl) |
| • Land | 63,33 km2 (24,45 vk. myl) |
| • Water | 0,95 km2 (0,37 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 19 607 |
| • Digtheid | 310/km2 (800/vk. myl) |
| Poskode | 9350-59, 9810-19, 9827-29 |
| Skakelkodes | 050, 0594 |
| Webwerf | www.leek.nl |
Leek is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland.
Op 1 Januarie 2019 is Leek opgegaan in die nuwe munisipaliteit Westerkwartier.
Plekke
Bakkerom, Breemen, Blauw, Boerenstreek, Diepwel, Dwarshaspel, Enumatil, Heineburen, De Haspel, De Holm, Kokswijk, 't Kret, Leek, Lettelbert, Midwolde, Oostindië, Oostwold, De Poffert, Pasop, Tolbert, Veldstreek, Westerdijk, Zanddijk en Zevenhuizen
Eksterne skakels
- Amptelike webwerf Geargiveer 22 Junie 2013 op Wayback Machine