Ligbruin
| #E5AA70 |
Ligbruin is 'n kleur, 'n ligte skakering van bruin.
'n Ligbruin pelskleur (Engels: fawn) word by verskeie honderasse aangetref, bv. Boksers, Great Danes en mopshonde.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word ligbruin as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #E5AA70 |
| RGB-kleurmodel | (229, 170, 112) |
| CMYK | (0, 26, 51, 10) |
| HSV | (29.7°, 51.1%, 89.8%) |