Limonium

Limonium
Limonium perezii
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Superasterids
Orde: Caryophyllales
Familie: Plumbaginaceae
Genus: Limonium
Mill., (1754)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Afrolimon Lincz.
  • Eremolimon Lincz.
  • Eurychiton Nimmo
  • Linczevskia Tzvelev
  • Plegorhiza Molina
  • Taxanthema Neck. ex R.Br.

Limonium (papierblomme) is 'n genus van meerjarige vetplante wat behoort tot die familie Plumbaginaceae. Die genus kom op al die vastelande voor.

Suider Afrikaanse spesies

Daar is 609 spesies in die genus[1] en die volgende kom in Suider-Afrika voor:

Verwysings