Lishui
Lishui 丽水 | |
|---|---|
Stad | |
Die Liyang-straat (丽阳街) in Lishui. | |
| Koördinate: 28°27′00″N 119°55′00″O / 28.45000°N 119.91667°O | |
| Land | |
| Provinsie | Zhejiang |
| Regering | |
| • Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Lou Yangsheng |
| • Burgemeester | Liu Xiping (刘希平) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 17 298 km2 (6 679 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 2 506 600 |
| • Digtheid | 140/km2 (380/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
| Webwerf | lishui.gov.cn |
Lishui (Chinees: 丽水) is 'n stad in die Chinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 2 506 600 in 2010. Die stad is in die ooste van China, naby die kus van die Oos-Chinese See geleë.
Lishui grens in die noorde aan Quzhou, Jinhua en Taizhou en in die suidooste aan Wenzhou. Die naam van die stad beteken "pragtige water".