Lommel
Lommel | |
|---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Pietersbandenkerk | |
Ligging van Lommel in die provinsie Limburg | |
| Koördinate: 51°14′00″N 5°19′00″O / 51.23333°N 5.31667°O | |
| Land | |
| Gewes (deelstaat) | |
| Provinsie | |
| Regering | |
| • Burgemeester | Peter Vanvelthoven (sp.a) |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 102,37 km2 (39,53 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 33 193 |
| • Digtheid | 324/km2 (840/vk. myl) |
| Poskode | 3920 |
| Skakelkodes | 011 |
| Webwerf | www.lommel.be |
Lommel is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen en die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 33 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 102 km².
In die munisipaliteit word die Brabantse dialek gepraat.
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Lommel:
Balendijk, Barrier, Blauwe Kei, Gelderhorsten, Heeserbergen, Heide-Heuvel, Kattenbos, Kerkhoven, Kolonie, Lommel Centrum, Lommel-Werkplaatsen, Lutlommel en Stevensvennen.