Lule-Samies
| Lule-Samies julevsámegiella | ||
|---|---|---|
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Lapland of Sápmi | |
| Totale sprekers: | 650[1] | |
| Taalfamilie: | Oeraals Fins-Oegries Fins-Permies Fins-Wolgaïes Fins-Samies Samies Lule-Samies | |
| Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | Erkende minderheidstaal in sommige munisipaliteite van: | |
| Gereguleer deur: | – | |
| Taalbedreigingstatus | ||
|
Veilig NENie bedreig nie Dit is 'n erg bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale
| ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | geen | |
| ISO 639-2: | smj
| |
| ISO 639-3: | smj
| |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Lule-Samies (julevsámegiella; Noors: lulesamisk; Sweeds: lulesamiska) is 'n Samiese taal wat gepraat word in Lule Lappmark, veral rondom die Lule-rivier, Swede, en in die noordelike gebiede van die Noorse Nordlandprovinsie, veral die Tysfjord-munisipaliteit, waar Lule-Samies 'n amptelike taal is. Dit word in die Latynse alfabet geskryf.

In Noorweë is Lule-Samies een van drie amptelik erkende variante van Samies (saam met Noord-Samies en Suid-Samies) en geniet saam met Noors (Bokmål en Nynorsk) amptelike status.[5]
Skryfstelsel
| A a | Á á | B b | D d | E e | F f | G g | H h |
| I i | J j | K k | L l | M m | N n | Ŋ ŋ | O o |
| P p | R r | S s | T t | U u | V v | Å å | Ä ä |
Verwysings
- ↑ (no) "Fant hemmelighetene i lulesamenes språk". Nord universitet. 6 Desember 2015. Besoek op 17 Maart 2021.
- ↑ (no) "Språk i Norge – Store norske leksikon". 22 Mei 2019. Besoek op 17 Maart 2021.
- ↑ (no) kirkedepartementet, Kultur- og (27 Junie 2008). "St.meld. nr. 35 (2007–2008)". Regjeringa.no. Besoek op 17 Maart 2021.
- ↑ (en) "To which languages does the Charter apply?". Europese Handves vir Streek- en Minderheidstale. Raad van Europa. p. 3. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Desember 2013. Besoek op 3 April 2014.
- ↑ (no) Svenn-Egil Knutsen Duolljá en Harald Gaski (16 Desember 2015). "Lulesamisk". Store norske leksikon. Besoek op 17 Maart 2021.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lule-Samies.
