Magadan
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Magadan-oblast.
Magadan Магадан | |
|---|---|
Stad | |
Magadan gesien vanaf die plaaslike berge | |
Die ligging van Magadan-oblast in Rusland | |
| Koördinate: 59°34′N 150°48′O / 59.567°N 150.800°O | |
| Land | |
| Deelgebied | Magadan-oblast |
| Stigting | 1929 |
| Regering | |
| • Tipe | Stad-okroeg |
| • Burgemeester | Sergei Abramof |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 180 km2 (70 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 95 048 |
| Tydsone | UTC+12:00 |
| Webwerf | http://www.magadangorod.ru/ |
Magadan (Russies: Магада́н) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Magadan-oblast. Dit is aan die See van Ochotsk geleë. Die bevolking in 2013 was 95 048.
Eksterne skakels
- Kaart van Magadan (ru)
- The road up to the Kolyma river Geargiveer 8 April 2011 op Wayback Machine Dokumentêre video
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Magadan.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia