Mozilla
| Mozilla | |
![]() | |
| Tipe | Oopbronsagteware |
|---|---|
| Gestig | 28 Februarie 1998 |
| Hoofkantoor | |
| Sleutelpersone | Chris Beard (HUB), Mitchell Baker(voorsitter) [1] |
| Gebied bedien | Wêreldwyd |
| Produkte | Mozilla Application Suite |
| Divisies | Mozilla Corporation Mozilla Foundation Firefox |
| Webwerf | mozilla.org |
Mozilla (ook bekend as die Mozilla Suite of die Mozilla Application Suite, met kodenaam Seamonkey) is 'n vrye, kruis-platform Internet-sagtewaresuite, wat bestaan uit 'n webblaaier, 'n eposleser, 'n HTML-redigeerder en 'n IRC-kliënt. Die ontwikkeling daarvan is deur Netscape Communications Corporation begin, gebaseer op die bronkode van hul Netscape Communicator-produk, maar die Mozilla-stigting lei nou ontwikkeling.
Verwysings
- ↑ "Mozilla bios". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2017. Besoek op 19 Desember 2017.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mozilla.- Amptelike produkblad vir die Mozilla Suite Geargiveer 4 Junie 2005 op Wayback Machine
- Mozilla Stigting se tuisblad
- #mozilla, die Mozilla IRC-kanaal
