Mvezo
Mvezo | |
|---|---|
Dorpie | |
| Koördinate: 31°57′0″S 28°30′57″O / 31.95000°S 28.51583°O | |
| Land | |
| Provinsie | Oos-Kaap |
| Distriksmunisipaliteit | O.R. Tambo |
| Plaaslike Munisipaliteit | Koning Sabata Dalindyebo |
| Regering | |
| • Stamhoof | Mandla Mandela |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 2,13 km2 (0,82 vk. myl) |
| Hoogte | 0,2 m (,6 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 810 |
| • Digtheid | 380/km2 (1 000/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Mvezo is 'n klein dorpie wat op die oewers van die M'basherivier naby Mthatha, in die voormalige Transkei, Suid-Afrika geleë is.
Die oud-President van Suid-Afrika Nelson Mandela is hier gebore, maar hy word op Qunu groot nadat sy vader as die hoofman van Mvezo onttroon is en daarheen verhuis het.
Gebore
- Nelson Mandela (1918–2013), eerste staatshoof van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika.
