Myrsinaceae
| Myrsinaceae | |
|---|---|
| Ardisia crenata | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| Orde: | |
| Familie: | Myrsinaceae |
| Genera | |
|
Sien teks. | |
Myrsinaceae is die Kaapse boekenhout-familie wat oral in tropiese en subtropiese dele gevind word. In Suid-Afrika is daar vier genera wat twee bekende boomspesies insluit.
Spesies
Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
- Kaapboekenhout (Rapanea melanophloeos)
- Valsassegaai (Maesa lanceolata)
Sien ook
Bron
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8