Die Open Group is 'n industriekonsortium wat onafhanklike oopstandaarde vir rekenaarinfrastruktuur saamstel. Dit is in 1996 gevorm toe X/Open met die Open Software Foundation saamgesmelt het. Hierdie groep is veral bekend vir die sertifisering van die UNIX-handelsmerk.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.