Orthochromis
| Orthochromis | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Subfilum: | |
| Infrafilum: | |
| Superklas: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | Pseudocrenilabrinae
|
| Tribus: | Haplochromini
|
| Genus: | Orthochromis Greenwood, 1954
|
| Spesies | |
|
Sien teks. | |
Orthochromis is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is vier spesies wat hoort tot die genus en slegs een kom in Suider-Afrika voor.
Spesie
- Kunene dwerg-mondbroeier (Orthochromis machadoi)
Sien ook
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1