Ovis
| Skaap | |
|---|---|
| 'n Dikhoringskaap (Ovis canadensis) | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Genus: | Ovis Linnaeus, 1758
|
| Spesies | |
|
Sien teks. | |
Ovis is 'n genus van die subfamilie van bokke (Caprinae) wat tot die familie Horingdraers (Bovidae) behoort. Die gedomestikeerde en wilde skape behoort tot dié genus.
Taksonomie
- Genus Ovis (Skape)
- Subgenus Ovis
- Argali of wilde skape (Ovis ammon)
- Skaap (Ovis aries)
- Moeflon (Ovis gmelini) (dikwels saam met die skaap ingedeel)
- Oerial of steppeskaap (Ovis orientalis)
- Subgenus Pachyceros
- Dikhoringskaap (Ovis canadensis)
- Dall se skaap (Ovis dalli)
- Sneeuskaap (Ovis nivicola)
- Subgenus Ovis
Eksterne skakels
Wikispecies het meer inligting verwant aan Ovis
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ovis.