P53

p53 is 'n proteïen wat die groei van gewasse onderdruk. Die proteïen word deur die TP53-gene (in mense) geïnkripteer. Dit is in 1979 ontdek.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie P53.