Dit is hoofsaaklik gebruik vir toets- en opleidingsdoeleindes, waar bestrydingsmissies met pampoenbomme gevlieg is deur die "509th Composite Group".
Die naam "pampoenbom" was die werklike verwysingsterm wat gebruik is in amptelike dokumente, die gevolg van die groot, vet ellipsoïdale vorm van die omhulsel, bedoel om die Fat Man se sferiese "fisikapakket" (die plutonium inploffingskernwapen se kern) in te sluit, in plaas van die meer gewone silindriese vorm van ander bomme.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.